www.bybelkennis.co.za Blog
Verblyf Behalwe verblyf in ‘n herberg het mense ook op ander maniere as reisiger verblyf gevind. Die normale manier was om eers by die stadspoort te bly en te wag totdat jy genooi word om in te kom -dikwels deur...
“Here is a test to find whether your mission on earth is finished: If you’re alive, it isn’t” – Richard Bach, skrywer van Jonathan Livingston Seagull Hoe kan ek diegene wat die kerk verlaat het weer betrokke kry?...
The true convert does not receive the gospel as an addition to his previous life, but in exchange for it. —Paul Washer Die belang van bekering Bekeer julle en glo die evangelie (Markus 1:15) Dit was Jesus se eerste openbare...
Die groet Om mense te groet het nie baie oor die eeue heen verander nie, behalwe in detail. Daar was veral drie tipe begroetinge in gebruik wat bepaal is deur die aard van die geleentheid. Die mees algemene groet was...