www.bybelkennis.co.za Blog
Interessante Bybelgedeeltes Die oog van ‘n naald Matteus 19:24. Baie verklarings is gegee vir die uitdrukking “dit is makliker vir ‘n kameel om deur die oog van ‘n naald te gaan as vir ‘n ryke om in die koninkryk van...
Perfect holiness is the aim of the saints on earth, and it is the reward of the saints in Heaven. —Joseph Caryl Hoe moet ek getuig van God? Paulus se besoek aan Atene (Handelinge 17) sê vir ons baie...
God’s loving care comes to us largely through the labor of others – Tim Keller Klaagliedere Ons leef in ‘n wêreld vol pyn en hartseer – oorloë, onderdrukking, hongersnood … In ons aanbidding is daar dikwels min plek...
Die muil Muile is nie juis gebruik voor die tyd van Dawid nie. Levitikus 19:19 het kruisings tussen diere verbied. Tog is muile wel aangewend (2 Konings 5:17, 1 Kronieke 12:40, Jesaja 66:20)-miskien geteel deur nie Jode en aangekoop deur...