www.bybelkennis.co.za Blog
In hierdie aanbieding sal jy leer: Ons is diep in die skuld by God; God vergewe omdat Hy genadig is, en omdat sy Seun uit liefde die straf op ons sonde gedra het Die gelykenis van die arbeiders op verskillende...
’n Mens kan partymaal oopoë in moeilikheid instap en dit dan ook kry. Maar die snaaksste is dat baie mense ’n volgende keer dieselfde fout maak. Hulle weet dit is nie reg nie, maar hulle gaan maar aan. So word...
In hierdie aanbieding sal jy leer: Wat die verhouding tussen vergifnis en die ander groot sake van die heilsweg is; Dat vergifnis altyd in twee rigtings werk: God teenoor mense, en mense teenoor mekaar; Hoekom vergifnis noodsaaklik is Die verhouding...
Moenie die hele tyd ander blameer nie God het jou nie ’n keuse gegee of jy moet lewe of nie. Jy is nou maar eenmaal hier. Jou keuse is egter wat jy met hierdie lewe wil maak en hoe jy...