www.bybelkennis.co.za Blog
Andre vra Kan Kobus Kok vir ons meer toeligting gee oor sonde erkenning, belydenis en vergifnis as eenmalig en voordurende aksie. Antwoord: Prof Kobus Kok antwoord: Gelowiges reg oor die wêreld, veral mense wat onlangs tot bekering gekom het, besef...
22:12-19 is Jesus se slotwoorde. Dit word in sewe uitsprake weergegee. 22:12 Die uitspraak van 22:7 word herhaal: ‘Kyk, Ek kom gou!’ Openb 1:1,7 het begin met ‘wat binnekort (gou) moet gebeur…Kyk, Hy kom met die wolke en elke oog...
The gospel is the dynamic for all heart-change, life-change, and social-change. For deep change you need an encounter with radical grace – Tim Keller Die Bybel is ‘n myn – nie ‘n museum nie Hoekom moet ons die...
“In God there is no hunger that needs to be filled, only plenteousness that desires to give.” ~ C. S Lewis Hoekom het ek vertroue nodig? Vertroue beteken dat jy met jouself tevrede is – jy het alles...