www.bybelkennis.co.za Blog
Michelle vra: Ek het by ’n pastoor gehoor dat daar verskillende vlakke van bestaan is, byvoorbeeld die fisiese (waar ons as mense lewe), dan ’n volgende een waar ons bose geeste kan sien, en dan ’n volgende waar jy engele...
In hierdie aanbieding sal jy leer: Wat die verskil tussen spyt wees en berou oor sonde is; Hoe noodsaaklik skuldbelydenis vir vergifnis is; Dat die noodsaak van skuldbelydenis nie onsekerheid veroorsaak nie Wat die verhouding tussen die normale geloofslewe en...
In hierdie aanbieding sal jy leer: Ons is diep in die skuld by God; God vergewe omdat Hy genadig is, en omdat sy Seun uit liefde die straf op ons sonde gedra het Die gelykenis van die arbeiders op verskillende...
’n Mens kan partymaal oopoë in moeilikheid instap en dit dan ook kry. Maar die snaaksste is dat baie mense ’n volgende keer dieselfde fout maak. Hulle weet dit is nie reg nie, maar hulle gaan maar aan. So word...