www.bybelkennis.co.za Blog
16:12-14 Die sesde bak word oor die groot Eufraatrivier uitgegooi (die woord ‘groot’ word elf keer in hoofstuk 16 gebruik om die grootheid van die stryd van God se magte teen die dier se mag te beklemtoon). In Openbaring word...
“Radical obedience to Christ is not easy … It’s not comfort, not health, not wealth, and not prosperity in this world. Radical obedience to Christ risks losing all these things. But in the end, such risk finds its reward...
Men never do evil so completely and cheerfully as when they do it from religious conviction. -Blaise Pascal, filosoof en wiskundige (19 Jun 1623-1662) Die vader en die Seun Ravi Zacharias vertel die storie van ’n besoek aan...
16:3 Die tweede engel gooi sy bak uit oor die see, en soos die water in bloed verander het in Egipte (Eks 7:20-21), vrek elke lewende wese in die see. In die ou Ooste was die see die blyplek van...