www.bybelkennis.co.za Blog
Laat jou werklikheid deur feite beheers word Om die regte doel vir jou lewe te stel en te weet wat jy daarmee wil maak, moet jy verstaan hoe jou kop werk, want eintlik gebeur alles in jou kop. Die manier...
Daar is twee of drie dinge wat ’n mens egter moet onthou as jy jou drome wil verwesenlik. Geen mens is altyd net suksesvol nie. In die eerste plek moet ’n mens onthou dat geen mens net altyd suksesvol is...
Soms hoor ons dat iemand sê ’n persoon het so ’n groot skok gehad dat hy dood is aan ’n hartaanval. Kan iets ’n normale, gesonde persoon só skok dat hy sommer doodgaan? Dit is seker moontlik, maar gebeur nie...
Omdat spanning en angs jou as totale mens affekteer, kan jy verwag dat daar ander siektes is wat dieselfde simptome as spanning en stres sal vertoon. Wanneer is dit nou angs en wanneer nie? Vir die gewone man op die...