www.bybelkennis.co.za Blog
Toe die vroegste mense begin het om die grond te bewerk, het hulle skuilings soos grotte verruil vir areas met meer vrugbare grond waar daar ook water beskikbaar was. Soms het dit tot botsings gelei met ander nomadiese groepe wat...
The aim is never to become a master of the Word, but to be mastered by it. —D.A. Carson Aanbidding [Ek gaan ‘n hele aantal blogs aan Eksodus spandeer. Ek maak onder andere van “Exalting Jesus in Exodus” (2014)...
It was a weighty saying of some wise man, that “Hell is truth known too late” – J.C. Ryle Die oorsprong van Paulus se boodskap [Galasiërs 1:11 – 12] Wat baie duidelik is, is dat die oorsprong van...
‘n Leser vra, My dogter is getroud met n man wat aan die Ou Apostle kerk behoort. Hulle is in ons kerk NG getroud . Ons kleindogter is gedoop in hulle kerk maar my dogter moes eers hulle Geloof en...