www.bybelkennis.co.za Blog

Die belang van die hemelvaart

  “Information is not knowledge. The only source of knowledge is experience.” – Einstein   Die belang van die hemelvaart Ons lees baie van die belang van Jesus se kruisdood en sy opstanding. Was sy hemelvaart ook belangrik? Die hemelvaart...

Die gebeure rondom die paasfees

  Ferdinand Deist het ‘n keer gese dat meeste kerklidmate soos ‘n vuisvoos bokser is: “As die klok lui, storm hulle in vir nog ‘n pak slae!” (Sjoe.)   Die gebeure rondom die paasfees Wat het in Jerusalem tydens die...