www.bybelkennis.co.za Blog
To encounter the words of Scripture is to encounter God in action – Timothy Ward Die Drie-eenheid en gebed (1) [Ek gaan onder andere van Tim Keller se boek Payer: Experiencing Awe and Intimacy with God gebruik maak.]...
Die sewe briewe is waarskynlik gebundel gestuur aan elk van die sewe gemeentes wat die hele kerk verteenwoordig, want die probleme van elkeen het in al die gemeentes voorgekom. Elke brief het ses afdelings gehad wat met die goeie begin,...
For, if we have not charity, we are not Christians: charity is the great duty of Christians. – George Whitefield Die grond van die gemeente Om ‘n gesonde gemeente te vestig, begin by die gemeente se grond. As...
Whoever reads the gospel with a single eye, and sincere intentions, will find, that our blessed Lord took all opportunities of reminding his disciples that His Kingdom was not of this world; that His doctrine was a doctrine of...