R. C. Sproul – Jan van der Watt
Vraag Kan Ek as NG-Lid luister na R.C. Sproul. Hi, jammer om te pla maar ek wil net by julle hoor ek is mal Oor Teologie en ek wil graag my kennis van Christenskap En God Verbreed, Ek is ń...
Vraag Kan Ek as NG-Lid luister na R.C. Sproul. Hi, jammer om te pla maar ek wil net by julle hoor ek is mal Oor Teologie en ek wil graag my kennis van Christenskap En God Verbreed, Ek is ń...
Esther vra: Goeiedag! Ek het ‘n Bybelstudiegroep en moet navorsing doen oor boeke wat ons behandel of ‘n studiegids gebruik aangesien ek nie oor genoeg kennis beskik nie. Ons vind die Bybelkennis oor Romeine baie leersaam en verstaanbaar. Die volgende...
Het God Jesus letterlik verlaat? Vraag Pieter vra: Het God Jesus na aanleiding Markus 15:34 letterlik verlaat aan die kruis? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die teks lees: 15:34: Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá...
Die mens is bestem vir ‘n ewige lewe en ‘n uiteindelike opstanding uit die dood. Hoeveel dit ookal indruis teen ons rede en ons ervaring van die dood as einde van die mens, bly die verwagting van die ewige lewe...