www.bybelkennis.co.za Blog
Daar is ook verskeie ander oorsake vir die gevoel dat ’n mens nie cope nie. Bogenoemde twee redes raak almal op ’n algeme-ne manier. Maar daar is ook meer spesifieke redes wat nie noodwendig altyd van almal waar is nie....
Dag Gebeure Matteus Markus Lukas Palmsondag Jesus ry Jerusalem binne 21:1-11 11:1-10 19:29-44 Maandag Jesus vervloek die vyeboom 21:18-19 11:12-14 Jesus reinig die tempel 21:12-13 11:15-18 Dinsdag Jesus se outoriteit word getoets 21:23-27 11:27-33 20:1-8 Jesus...
’n Tweede rede vir die gevoel dat ’n mens nie cope nie, hang saam met die feit dat ’n mens die lewe verkeerd verstaan. ’n Mens verwag te veel of jy verwag dalk die verkeerde dinge. Ons moet dus vra...
Leser vra Wat sê die engele en demone oor Jesus? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Wat sê die engele oor Jesus? Dit sal nogal lekker wees om te weet, want hulle is immers die hemelse diensknegte van God....