www.bybelkennis.co.za Blog
Die aanhef (1:4) bestaan uit (i) die skrywer Johannes, sonder enige uitbreiding daarop – in 1:1 noem hy homself egter ‘n doulos, slaaf/dienskneg van Jesus Christus; (ii) die geadresseerders – die sewe gemeentes in Asië as verteenwoordigers van die hele...
Iemand het by geleentheid vir Sir James Simpson, die ontdekker van chloroform gevra wat sy grootste ontdekking was: “My greatest discovery was that Jesus Christ is my Saviour.” Ware gemeenskap (1) Gordon MacDonald het ‘n aantal artikels oor...
“If I find in myself desires which nothing in the world can satisfy, the only logical explanation is that I was made for another world.” C. S. Lewis Gebed: ‘n Gesprek, ‘n ontmoeting God is die inisieerder van...
1:1-8 Die voorwoord antisipeer die naskrif (22:6-21) om die hele boek te omsluit. Tussenin is dit deurmekaar; die chaos deur die vervolging van die kerk in die wêreld. Maar die boek vertel eintlik hoe God alles en elkeen aan die...