www.bybelkennis.co.za Blog
1:1-8 Die voorwoord antisipeer die naskrif (22:6-21) om die hele boek te omsluit. Tussenin is dit deurmekaar; die chaos deur die vervolging van die kerk in die wêreld. Maar die boek vertel eintlik hoe God alles en elkeen aan die...
Morality may damn as well as vice. A vessel may be sunk with gold as well as with dung. —Thomas Watson Efese, o Efese Paulus het die gemeente in Efese gestig. Ten spyte van teenstand en erge verdrukking het...
Worldliness is whatever makes sin look normal and righteousness look strange. —Kevin DeYoung Bediening – drie leuens Is daar ‘n verskil tussen ‘n program en bediening? Beslis. Om ‘n program te bedryf is makliker as ‘n bediening. Jy bedryf...
If you leave the fountain foul the streams cannot be pure. Renewal must begin with the heart. —C.H. Spurgeon Ware en aanvaarbare godsdiens (2) [In my persoonlike Bybelstudie is ek besig met Die Brief van Jakobus. Ek maak onder...