www.bybelkennis.co.za Blog
“You mass produce cars, not disciples” – Ed Stetzer Kry almal by evangelisasie betrokke Vir sekere mense is evangelisasie moeilik, maar almal moet betrokke wees. Baie mense glo dat evangelisasie ‘n gawe is wat sekere mense het en...
Salvation is not a reward for the righteous, but a gift for the guilty. —Steven Lawson Kinders en die evangelie Wat hoor ons kinders? Die evangelie of ‘n klomp Bybelstories? Ons praat baie oor die kontekstualisering van die evangelie: hoe...
Handelaars was ten nouste gemoeid met mates, gewigte en geld. Voordat ons kyk na hoe handelaars gewerk en geleef het, moet ons eers die mates, gewigte en geldeenhede van die Bybel van nader bekyk. Lengtemates Lengtemates was geskoei op die...
How sharper than a serpent’s tooth it is To have a thankless child! Shakespeare se King Lear Verkondiging teenoor uitleef van die evangelie Om diegene wat seer kry te dien en diegene wat verlore is te bereik, is...