www.bybelkennis.co.za Blog

Goeie raad en nie goeie nuus nie

  “Grace, like water, flows to the lowest part.” —Philip Yancey   Goeie raad en nie goeie nuus nie Volgens N. T. Wright (Simply Good News) het die goeie nuus subtiel na goeie raad/advies verander – so moet jy leef;...

Wat is nuus?

  “Without a heart transformed by the grace of Christ, we just continue to manage external and internal darkness.” —Matt Chandler   Wat is nuus? [Ek maak veral van N. T. Wright se boek Simply Good News gebruik.] In sy...