www.bybelkennis.co.za Blog
Bresler vra: Hoekom moes onskuldige diere geoffer word, bv 2 Samuel 6:13? Diere ly ook weens droogte, maar hulle is onskuldig. Hoe versoen ‘n mens dit met ‘n God van liefde? Antwoord Proff Hermie van Zyl antwoord: Wanneer ons as...
Hier onder is a tabel met ‘n kort opsomming van elke vertaling. Dokument formaat is in PDF formaat as gevolg van die kompleksiteit van die dokument. Kliek op die onderstaande skakel om die tabel oop te maak. Bybelvertaling
Jan vra: Die engel sê vir Daniël (Hfst 9) daar is 70 x 7 talle oor sy volk en sy heilige stad bepaal om ses dinge te volbring. Vanaf die datum dat die bevel uitgegaan het om Jerusalem te herstel...
27:39 Toe dit begin dag word het hulle (die matrose) die land gesien waarvan hulle deur die nag gehoor het hoe die branders daarop breek (27:27). Hulle het egter nie die land herken nie, want hulle gewone roete het nie...