www.bybelkennis.co.za Blog
For Jesus, Scripture is powerful, decisive, and authoritative because it is nothing less than the voice of God. —Kevin DeYoung Die aard van geloof Die genesing van die offisier se slaaf in Lukas 7 maak sekere dinge aangaande geloof...
Sint Pietersvis Matteus 17:24-27. Die vis wat Petrus hier gevang het was volgens legende die tilapiavis. Omdat Petrus dit gevang het, word hierdie vis vandag nog die Sint Pietersvis genoem. Die tilapiavisse dra hul eiers en later hul kleintjies in...
Love all, trust a few, do wrong to none. -William Shakespeare Meriete teenoor genade In die verhaal van die genesing van die offisier se slaaf (Lukas 7:1 – 10) sien ons ’n kontras tussen meriete en geloof. Die...
We must measure afflictions by their outcome, not how much they hurt. —Thomas Brooks Die doel van die kerk Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in...