www.bybelkennis.co.za Blog
Heuning Alhoewel ons weet dat die Egiptenare swerms bye in byekorwe aangehou het, is ons nie presies seker van wanneer of die Israeliete dit begin doen het nie. In 2 Kronieke 31:5 word van heuning gepraat in die lys van...
Your restless heart will only find rest when it rests in the person, presence and promises of Jesus. —Paul Tripp Beginsels vir gebede Veral in die Evangelie volgens Lukas kry ons heelwat verwysings na Jesus wat bid. Uit hierdie...
Two men looked through the bars. One saw the mud, the other, the stars Frederick Langbridge Kan ek my kerklos vriende na ‘n erediens toe bring? Baie gelowiges is maar senuweeagtig om hulle kerklos vriende na ‘n erediens...
Ons lees vroeg reeds in die Bybel dat dit vir die Israeliete baie lekker was om vis te eet (Numeri 11:5). Nogtans, in die Ou Testamentiese era, was die Jode in ‘n hoë mate deur land omring met die gevolg...