Digitale Bybel – Francois Malan
Danie vra: Waar kan ek n naslaan Bybel digitaal kry om af te laai? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Ek weet nie van ’n naslaan bybel nie, maar by You Version kan jy ’n 1983-vertaling, 1953-vertaling, Die Boodskap en Die...