Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Landbou(7) – Hennie Stander
Groente en ander produkte Vlas is gekweek omdat dit gebruik is vir die vervaardiging van linne. Dit is ‘n maand voor die gars geoes en is met ‘n skoffel teen die grond afgesny. Die stoppels is dan in die son...