www.bybelkennis.co.za Blog
Lewe sonder sonde (5:18-19) 5:18-20 Dwarsdeur die brief het Johannes geskryf wat die regte fondament vir die Christus-gelowige se lewe is: die regte lewenswyse voor God, die regte geloof in God, en die regte omgang met mense. Daarom sluit hy...
“Biblical preaching is the central, primary, and decisive function of those God calls to shepherd the church.” H. B. Charles, jr God kies nie dienaars wat soliede rotse is nie Die man wat op pinksterdag na vore getree...
Francois vra: In die Ou Testament word die heiligheid van God oor-en -oor beklemtoon en mense wat die heiligheid nie gerespekteer het nie, is erg gestraf, selfs met die dood. In die Nuwe Testament word daar baie minder, en minder...
Gebedsverhoring (5:14-17) 5:14 Die sekerheid van ons saligheid (v13) gee vrymoedigheid teenoor God. In 2:28 is verwys na vrymoedigheid met die wederkoms; 4:17 op die oordeelsdag. Die hede is egter nie uitgesluit nie. Die vrymoedigheid wat ons nou reeds het...