Die Eerste Brief van Johannes: Die tweede vereistes vir kinders van God (3:14-17) – Francois Malan
Sonder liefde beteken die dood 3:14 Johannes benader sy stellings in 3:12-13 nou van die anderkant af, van die negatiewe kant af: wie die liefdesgebod oortree behoort aan die Bose, eerder as aan God, en lewe daarom in die duister...