www.bybelkennis.co.za Blog
Sondig nie meer nie! (3:6) 3:6 ‘elkeen wat in Hom bly, sondig nie meer nie (die werkwoord ‘sondig’ is in die teenwoordige tyd wat voortduur aandui: lewe nie voort in die sonde nie). Dit is die logiese gevolg van wat...
Memory… is the diary that we all carry about with us. ~Oscar Wilde, “The Importance of Being Earnest” Kom weer aan die gang As jy misluk het, is daar een waarheid wat jy moet onthou: God is ‘n...
The whole life of man until he is converted to Christ is a ruinous labyrinth of wanderings. —Johannes Calvyn Lewe na 50 jaar ouderdom Almal is bang vir oud word – wat gaan ek doen; hoe gaan ek my...
Geen sonde in Jesus nie (3:4-5) Die simbool waaronder die Christelike lewe bespreek is in hoofstukke 1-2 is: ‘God is lig’ (1:5-7) en daarom moet ons in die lig lewe. Dieselfde vereistes word herhaal onder die nuwe simbool in hoofstukke...