By Paulus se dood
“Since our goodness cannot reach the Lord…we must exercise it towards the saints who are on earth” ~ Johannes Calvyn By Paulus se dood Het jy al ooit gedink wat jy op jou grafsteen geskryf wil hê? Morbiede...
“Since our goodness cannot reach the Lord…we must exercise it towards the saints who are on earth” ~ Johannes Calvyn By Paulus se dood Het jy al ooit gedink wat jy op jou grafsteen geskryf wil hê? Morbiede...
“The way to do a great deal is to keep on doing a little. The way to do nothing at all is to be continually resolving that you will do everything.” C. H. Spurgeon
Paul Copan en Kenneth D. Lidwak ( The Gospel in the Marketplace of Ideas) gebruik Paulus se besoek aan Atene (Handelinge 17) om gelowiges te help om in so ‘n multikulturele wêreld die evangelie te verkondig. Hulle vergelyk Atene in Paulus se tyd met ons eie wêreld en vind heelwat ooreenkomste. Ons gaan ‘n paar blogs hieraan spandeer.
Hier sien ons waar die evangelie van Jesus die Messias en die intellektuele en sosiale elite van Atene mekaar ontmoet. Hierdie heidene het min of geen kennis van wat die Jode geglo het nie. Hulle weet ook niks van die evangelie van Jesus Christus nie. Ons moenie te haastig wees om sommer in ‘n bespreking wat oor inhoud gaan, betrokke te raak nie.
Egiptiese opvoeding Omdat hy deur Farao se dogter grootgemaak is, is “Moses opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars“ (Handelinge 7:22). Volgens die Joodse oorlewering het dit ingesluit wiskunde, meetkunde, digkuns, musiek, sterrekunde, en nog baie ander vakke. Die...
He that hath slight thoughts of sin never had great thoughts of God. —John Owen
Ons wortels diep in die evangelie
Tim Keller, in sy boek Walking with God Through Pain and Suffering, sê dat ons moderne benadering tot geluk is om alle lyding te verwyder – vermy alle pyn en as jy dit nie kan doen nie, sedeer dit. Maar: “No amount of money, power, and planning can prevent bereavement, dire illness, relationship betrayal, financial disaster, or a host of other troubles from entering your life. Human life is fatally fragile and subject to forces beyond our power to manage.”