www.bybelkennis.co.za Blog
Het God Jesus letterlik verlaat? Vraag Pieter vra: Het God Jesus na aanleiding Markus 15:34 letterlik verlaat aan die kruis? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die teks lees: 15:34: Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá...
Die mens is bestem vir ‘n ewige lewe en ‘n uiteindelike opstanding uit die dood. Hoeveel dit ookal indruis teen ons rede en ons ervaring van die dood as einde van die mens, bly die verwagting van die ewige lewe...
Gehoorsaamheid Die grondslag van ‘n lewe volgens die wil van God is gehoorsamheid. Die wil van God is ge-openbaar en kan geken word. Kennis is egter nie genoeg nie. Die wil van God moet gehoorsaam en gedoen word. Geloof...
Jan vra: Waarom word, Here op party plekke geskryf, en HERE op ander plekke? Antwoord Prof Jan van der Wat antwoord: Di hoofletters HERE word net in die Ou Afrikaanse vertaling van 1933/53 gebruik en feitlik ook net in die...