Die Handelinge van die Apostels: Paulus se reis na Jerusalem (Hand 21:1-14) – Francois Malan
21:1 Lukas sê nadat ‘ons’ van hulle af vertrek het (van die ouderlinge van Efese af, wat saam met hulle gehuil het) en aan boord gegaan het, het ons reguit (suid) koers gehou na die eiland Kos, die volgende dag...