Sing en Bybellees
Where God is not loved above all, he is not loved at all; and he is not so where men will not part with one cursed lust for his sake. Do not let your light deceive you, nor your gifts, nor your duties, nor your profession; if you live in sin, you do not love God. — John Owen
Sing en Bybellees
Meeste van ons hou daarvan om in die kerk te sing. Ons voel ‘n emosionele verbintenis met God terwyl ons sing. Maar as ons klaar gesing het, maak ons ons Bybels oop. Skielik voel ons nie meer daardie emosionele band nie. Die Bybel is ingewikkelder as ‘n paar verse van ‘n lied. Maar wat sê Psalm 119 vir ons oor God se woord?
- ‘n Uitnodiging en bevel
Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart sy wil doen (119:2).