Die Handelinge van die Apostels: Paulus se reis na Masedonië en Griekeland (Hand 20:1-6) – Francois Malan
20:1 Nadat die gevaar vir die gemeente in Efese afgeweer is en Paulus sy werk in Efese as afgehandel beskou het (19:21), het Paulus ’n tyd ná die oproer die gemeentelede (letterlik: dissipels) laat roep, hulle moed ingepraat, hulle gegroet,...