Gasvryheid in die vroeë kerk
Be obedient even when you do not know where obedience may lead you. —Sinclair Ferguson
Gasvryheid in die vroeë kerk
Gasvryheid is die proses waardeur ‘n buitestaander se status van vreemdeling na gas verander word. Dit is nie iets wat ons vir familie en vriende doen nie, maar vir vreemdelinge. In die wêreld van die Bybel het sekere reëls gegeld. Gaste moes nie:
- Hulle gasheer beledig deur enige vorm van vyandigheid of wedywering nie.