Ons word oud – Die laaste rondte
As I grow to understand life less and less, I learn to love it more and more. ”— Jules Renard
Ons word oud – Die laaste rondte
J. I. Packer het onlangs ‘n kort boekie oor oud word geskryf: Finishing our Course with Joy. Ek gaan ‘n hele aantal blogs oor oud word skryf en van hierdie boek gebruik maak
Die Bybelse verwagting en beloftes van rypheid, groei en diens aan ander wat voortgaan soos ons met God ouer word, is die beeld van die laaste rondte waarmee ons die wedloop moet afsluit. As ons liggaamlike kragte dit toelaat, moet ons steeds die laaste rondte van ons Christelike lewe hardloop – so vinnig as wat ons kan.
Live each day as if thy last! Hoe ouer ons word hoe meer kom ons onder die indruk van hierdie wysheid. Ons moet dit ter harte neem. Uit hierdie gesegde is drie dinge duidelik: