www.bybelkennis.co.za Blog
15:4b Paulus en Barnabas lewer verslag (anangéllō om inligting in aansienlike besonderhede te verskaf ) van alles wat God deur hulle gedoen het in die omstandighede wat hulle ervaar het (metá). Lukas verskaf nie weer al die besonderhede van die...
Johan vra: As ’n mens Christus aangeneem maar afgedwaal het en baie jare in erge sonde geleef het, en jy wil na God toe terugkeer – kan mens dadelik vergifnis kry as jy waarlik jammer is? Of moet mens eers...
PAULINE VRA: In daardie tyd het ek, Daniël, drie weke getreur.DANIËL 10:2 AFR83Ek het klomp weergawes gelees. Ek wonder maar net of Daniel VOOR die visioen al getreur het? Antwoord Prof Marius Nel antwoord In antwoord op die navraag, Daniël...
Wille vra: My geloof hang nie af van my emsosies nie, dit besef ek, maar daar is ʼn amperse tamheid in my geloofslewe. Ek lees gereeld Bybel en is n gereelde kerkganger. Ons het 2 skitterende predikante,maar tog is daar...