www.bybelkennis.co.za Blog
Vraag Magda vra Ek het onlangs ‘n interessante You Tube-video raakgeloop en geluister oor bogenoemde onderwerp. Ek sluit die skakel na die video in (https://youtu.be/npk34pB5P4A). Het u dalk enige opinie oor die besprekings en inhoud? Antwoord Prof Hermie van Zyl...
Liesl vra: In watter stad/dorp is Stefanus gemartel en waar staan dit in die Bybel? In watter stad/dorp het Petrus sy visioen gehad en waar staan dit in die Bybel? Wie was die gehoor vir wie die volgende Bybelboeke geskryf...
Vraag: My Mams is 15 maande gelede oorlede aan borskanker (haar 3de stryd met kanker).Ek is self nog in remissie van borskanker. My pa het ‘n vrou in April ontmoet. Hulle het in Julie saam met vriende op vakansie gegaan....
Anel vra: Ek hoor al hoe meer dat daar in eredienste na God die Vader, ook as na God die Moeder verwys word. Waar kom dit vandaan? God Self, Jesus, sy dissipels en die apostels praat tog van God die...