www.bybelkennis.co.za Blog
Anna vra Ek het ’n vriend ontmoet wat glo dat die name “Jesus”, “God”, “Here” afgodsname is wat deur Grieks ingebring en foutiewelik vertaal is in ons Bybel om ons te verlei. Volgens my vriend mag ons nie deur Jesus...
Monte vra: HOE HANTEER JY IEMAND WAT ANTI OU APOSTOLIESE KERK IS Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Kan jy hom oortuig dat die Ou Apostoliese Kerk aanvaar dat mense in ander kerke ook deur Jesus Christus gered word, dat die...
Anton vra: Kan U my a s b help met die volgende : Hoe het visser manne die sabat dag geheilig aangesien hulle – ( Petrus ) in die aand vis gevang het, en siende dat die sabat dag die...
Jaqueline vra: Ek het ’n vraag: Kry ons as mense profetiese of geestelike drome? Ek het drome wat my baie pla, dis van die min kere dat ek die drome in detail onthou. Ek skryf altyd my drome neer wanneer...