www.bybelkennis.co.za Blog
Trudi vra: Is dit nodig om wedergebore te word? Jy hoef nie (noodwendig) wedergebore te wees nie. Antwoord: Prof Jan van der Watt antwoord: Die woord wedergeboorte het sy oorsprong in Joh 3:3 (5) waar Jesus met Nikodemus oor redding...
JOHAN VRA: In Levitikus 16 word geskryf dat Aäron oor twee bokke moet loot, een vir die Here en een vir Asasel. Wie is Asasel? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Levitikus 16 handel oor die inrigting van die jaarlikse...
Andrew vra: Ek staan vandag met ‘n vriend en gesels oor ons geneigdheid om sonde te doen, al is ons wedergebore Christene. Ons word kwaad, ensovoorts. Net nou die dag raak ek kwaad vir iemand in ‘n winkel en moes...
Johan vra: Was Teofilus ‘n werklike persoon, of is sy naam ‘n aanduiding dat Lukas se boeke geskryf is aan mense wat God (teos) liefhet (filus)? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die naam Teofilus beteken “geliefde of vriend van...