www.bybelkennis.co.za Blog
The real horror of being outside of Christ is that there is no shelter from the wrath of God. —Eric Alexander
Hoe om nie ‘n ander Christen tereg te wys nie
In ‘n vorige blog het ons na Kerkdissipline gekyk. Frank Viola skryf nou oor hoe om nie ‘n medegelowige tereg te wys nie. Dikwels doen ons meer skade as goed met ons teregwysings. ‘n Verontregte broer is ontoegankliker as ‘n vestingstad; rusie is soos die sluitbalk van ‘n fort (Spreuke 18:19). Daar is verskeie dinge wat ons moet oorweeg voor ons ‘n medegelowige teregwys:
- Moet nooit op tweedehandse inligting vertrou nie. Om jou oordeel op een kant van die storie te baseer, is verkeerd.
B1 Binne: Pilatus praat met Jesus oor mag/gesag (19:9-11) – Francois Malan
19:9 Pilatus se angs spreek uit sy vraag waar Jesus vandaan kom – uit die hemel of van die aarde? Die vraag is telkens deur mense gevra in hierdie Evangelie (7:27-29; 8:14;9:29-30). Is Jesus mens of god? As Hy werklik ‘n god is, vrees Pilatus vir die straf van die gode op hom. Jesus swyg egter soos die skaap van Jes.53:7 wat stil is voor sy skeerders. Hy het reeds by die eerste verhoor gesê dat sy koninkryk nie van hierdie wêreld is nie (18:36). Daarop het Pilatus skepties gereageer toe Jesus gesê het Hy het gekom om van die waarheid te getuig. Hoe sal Pilatus nou kan verstaan dat Jesus die ware God is? Slegs geloof kan die misterie van Jesus verstaan. (Openb.19:11-13).
Adversity toughens manhood, and the characteristic of the good or the great man is not that he has been exempt from the evils of life, but that he has surmounted them.” – Patrick Henry (1891)
Die tweede Adventskers
Verlede Sondag het ons die eerste Adventskers – hoop – aangesteek. Gister het ons die tweede kers – vrede – aangesteek. Soos ons vir die koms van Jesus Christus voorberei, onthou ons dat Jesus ons hoop en ons vrede is.
What we hope ever to do with ease, we must learn first to do with diligence. -Samuel Johnson, (1709-1784)
Veroorsaak tegnologie depressie?
Die sielkundige Daniel Coleman (skrywer van onder andere Social Intelligence, Emotional Intelligence en Focus) beskryf ons geslag wat op genot ingestel is as die geslag van melankolie (= swaarmoedigheid, swartgalligheid. Die woord is afkomstig uit die Grieks melas – swart en chole – gal.) Hy sê die oorsaak hiervan is tegnologie. Die oplossing sou dan die teorie van selfbepaling wees. Hierdie teorie bestaan uit drie elemente: