Rabbi Nachman
Woorde (vers 11 – 12): Praat die waarheid: Julle mag nie lieg of mekaar bedrieg nie. Julle mag nie ‘n vals eed aflê in my Naam nie. Ons moet baie versigtig met ons woorde wees.
Hoe doen jy dit? Levitikus gee hier vir ons ‘n aantal riglyne wat ons met vrug kan gebruik.