Die Eerste Brief van Johannes: Die derde vereiste vir kinders van God – weerstaan wêreldgesindheid (4:1-6) (a) Toets die geeste (4:1-3) – Francois Malan
Wêreldgesindheid is hier in die eerste plek ‘n verkeerde lewenshouding; die neiging om aan ‘n gemeenskap te behoort wat nie vir God reg ken nie. Hier gaan dit veral oor ware geloof in God teenoor ‘n valse lering oor God,...