Die Eerste Brief van Johannes: Die tweede vereistes vir kinders van God (3:17-20) – Francois Malan
Liefde met die daad en in waarheid (3:17-20) 3:17 Na die bereidheid vir die hoogste offer van gelowiges in v16 gevra is, verklaar Johannes dat liefde ook beteken dat ek gewillig is om my besittings met die behoeftiges te deel....