Die Eerste Brief van Johannes: Kinders van God (2:28-5:13) – Francois Malan
Die eerste hoofdeel van die brief (1:5-2:27) sê ‘God is lig – lééf in die lig!’ Jesus Christus het ons kom verlos van die bose mag van die duisternis om te leef as oorwinnaars oor sonde, die Bose, wêreldsgesindheid, en...