Amen. Wat beteken dit?
Better than a thousand days of diligent study is one day with a great teacher. -Japanese spreekwoord
Amen. Wat beteken dit?
Amen beteken nie: die gebed is nou klaar nie. Nee, dit beteken iets besonders. Amen beteken: laat dit so wees. As jy jou gebed met Amen afsluit sê jy in werklikheid: “Ja, Here, laat dit so wees. Volgens u wil, mag dit so wees.”