Amos(11) – Francois Malan
Amos 6 vers 12- 13 6:12 ‘Hardloop perde op ’n rotswand, of ploeg iemand die see met osse? (2020: ‘daarop’ i.p.v. ‘see’) (LXX of sal perde ophou runnik by merries) Want julle het die reg verander in ’n giftige plant...

Amos 6 vers 6-7 6:6 ‘Die drinkers uit komme wyn en hulle koppe gesalf met olie gemeng met parfuum, word nie siek oor die verbreking van Josef nie. LXX Die wat gefilterde wyn drink en hulle salf met die beste...
Die sesde profesie (Amos 6:1-14) Die sesde profesie gaan oor Israel as welvarende gemeenskap wat nie hulle ondergang verwag of sien kom nie, en die HERE se besluit om hulle oor te gee aan die gevolge van hulle lewenswyse, omdat...
Amos 5 vers 21-27 5:21-24 Die volgende vier verse is die HERE se veroordeling van Israel se godsdienstige gebruike sonder die uitlewing daarvan in die gemeenskap. In vers 21 word hulle feeste veroordeel, in vers 22 hulle offers, vers 23...