My bediening is onduidelik
“The misconception which has haunted philosophic literature throughout the centuries is the notion of ‘independent existence.’ There is no such mode of existence; every entity is to be understood in terms of the way it is interwoven with the rest of the universe.” ― Alfred North Whitehead
My bediening is onduidelik
Patrick Lencione (The Advantage) sê dat daar ‘n paar noodsaaklike vrae is wat elke organisasie moet vra as hy suksesvol wil wees. Hy noem ses vrae:
- Hoekom bestaan ons? Ons antwoord moet idealisties wees – om die wêreld ‘n beter plek te maak. Hierdie is die belangrikste vraag en daarom moet ons baie goed nadink voor ons tevrede is met die antwoord.