Bekering – meer as net godsdienstige voorkeur
Advice is what we ask for when we already know the answer but wish we didn’t. ” — Erica Jong
Bekering – meer as net godsdienstige voorkeur
Bekering se definisie is: om van een stel dinge wat ons glo na ‘n ander te draai – heiden na Christen – mag nie noodwendig op fundamentele hartsverandering dui nie – dit mag slegs dui op ‘n verandering van intellektuele of teologiese perspektief. Dit is dikwels slegs ‘n aanduiding van godsdienstige voorkeure.