Beloftes gemaak en gebreek – Hermie van Zyl
Leser vra: Ek is 63 jaar oud en die afgelope plus minus vier jaar jaag ‘n belofte my wat ek aan Jesus gemaak het toe ek omtrent 34 jaar oud was, en nie nagekom het nie. My vraag: Kan so...
Leser vra: Ek is 63 jaar oud en die afgelope plus minus vier jaar jaag ‘n belofte my wat ek aan Jesus gemaak het toe ek omtrent 34 jaar oud was, en nie nagekom het nie. My vraag: Kan so...
God’s promises are like the stars; the darker the night the brighter they shine. —David Nicholas Die beloftes van God is soos ‘n tjek Charles Spurgeon sê dat ons God se beloftes met ‘n tjek betaalbaar aan order kan vergelyk....
Cameron vra:
Hoeveel beloftes, presies, is daar in die Bybel?
Mense sê darem maklik iets wat hulle nie bedoel nie. Hulle sê hulle sal jou bel of by jou kom kuier en dan doen hulle dit nooit nie. Daarom is daar ʼn spesiale woord wat ons gebruik as iemand regtig ernstig is en jou 100% wil oortuig dat hy of sy dit gaan doen wat gesê word. Die persoon plaas dan sy eie eer en integriteit op die spel en beklemtoon dit deur te sê: “Ek belowe jou”. As hy dan sy woord breek, sê dit iets van sy integriteit: hy is onbetroubaar en ʼn leuenaar. Ja, beloftes maak skuld.