Die Groot Geloofswoordeboek: Biskop
Die Groot Geloofswoordeboek: Biskop
‘n Biskop is deel van ‘n hiërargiese sisteem van kerkregering (*Amp), dit wil sê ‘n sisteem waarin sommige ampsdraers groter gesag het as ander. Dit staan teenoor die sogenaamde presbiteriale sisteem waarin alle ampte in die kerk gelyk is.