Tagged: Boek van die Lewe
Sannie vra:a) In watter boek in die Bybel kom die woord GELOOFSEKERHEID die meeste voor. b) Die DIE BOEK VAN DIE LEWE, hoeveel keer kom dit voor in die Bybel. c) Hoeveel keer sal jou naam uitgewis word uit die...
Jan vra: Boodskapteks: Romeine 14:10 en 2 Korintiërs 5:10 sê dat ons voor die regterstoel van Christus sal verskyn, in laasgenoemde geval “om te ontvang wat ons deur die liggaam verrig het, goed of kwaad”. Openbaring 20:11-15 praat van die...
Die Boek van die Lewe – Coen Slabber
Daar was onlangs ’n vraag op die webblad oor die Boek van die Opregtes. In twee artikels gaan ons kyk na nog twee boeke wat ook in die Bybel vermeld word: die boek van die lewe en die verbondsboek. Boek in Hebreeus verwys na enige geskrewe dokument geskryf op klei, klip of perkament. In hierdie artikel kyk ons na die boek van die lewe.