Tagged: Bonhoeffer; Vyande
You can’t turn back the clock. But you can wind it up again – Bonnie Prudden
Bonhoeffer (35)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
Woorde en gedagtes is nie voldoende nie. Om goed te doen behels al die dinge van die daaglikse lewe: As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte (Romeine 12:20).