God Se Woord – Francois Malan
Martin vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk in enige manier van gepraat nie.Ek is vandag 57,en probeer dinge optel en...
Martin vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk in enige manier van gepraat nie.Ek is vandag 57,en probeer dinge optel en...
Franciske vra: Onderwerp: Leer kinders die Bybel Boodskap Teks: Ons doen tuisonderrig met ons kinders (10 en 13 jaar oud) en vra graag raad oor hoe om die Bybel goed vir hulle te leer. Ons het altyd gedink dat die...
Watter uitdagings wag daar vir die kerk? Die vier opmerkings wat nou volg, wil van die kernsake noem wat op die kerk se pad lê as die by Bybellees kom.
In die lig van die artikel oor invloede by die lees en verstaan van die Bybel is dit te verstane dat ‚n spanning tussen die gesag van die Bybel en mense se opinies ontstaan. In ‘n tydsgees waar klem op vrye keuses val, is dit egter te verwagte dat die aandrang op die relevansie en bruikbaarheid van die Bybel al hoe belangriker vraag vir mense word. ‘n Belangrike vraag is dus: wat vra dit om Bybels relevant te wees? En verder: Waar lê die kritiese punt waar die behoefte om “in en relevant” te wees belangriker as die Bybel word as mense besluite moet neem.