Identifiseer die gehoor van die Bybelboeke – Hermie van Zyl
Namaria vra: Ek doen ’n kursus en een van die vrae is dat ek die gehoor moet identifiseer van die 66 Bybelboeke. Wat bedoel hulle met die gehoor? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Met “gehoor” van die Bybelboeke word...